About NG gemeente Graaff-Reinet

Religion, Churches, Interesting Places, Other Churches

Die NG gemeente Graaff-Reinet, vroeër bekend as die NG Grootkerk, is op 11 November 1792 gestig as sesde gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk aan die Kaap en is vandag die oudste gemeente in die Sinode van Oos-Kaapland asook die provinsie Oos-Kaap. In 2016 het die gemeente 835 belydende en 218 dooplidmate gehad. Op 1 Januarie 2018 het die eenwording van Nuwekerk en NG Grootkerk 'n werklikheid geword. Cradock met sy drie gemeentes is nog die enigste dorp in die Oos Kaapse platteland met meer as een NG gemeente.

Source From: Wikipedia
Church Street, Camdeboo Local Municipality, Sarah Baartman District Municipality, Eastern Cape, South Africa, 6280

Nearest places in NG gemeente Graaff-Reinet